
With a passion for music and a talent for mixing, Memory Melodies is the ultimate Wedding DJ. With over 15 years of experience, Memory Melodies knows how to get people on the dance floor and keep them there all night long.
From birthday parties and weddings to corporate events, Memory Melodies offers a range of DJ services that will make your event unforgettable. With a vast collection of music across multiple genres, Memory Melodies will create the perfect atmosphere for your party.

At Memory Melodies we create custom photo booths and backdrops to fit any event.

Hi Stefan.
Ek wil net weereens dankie sê vir julle uitstekende diens! Julle het my en Tian soos n regte bruid en bruidegom laat voel. Julle het die crowd baie goed gelees en almal het die musiek so geniet. Jy het uit jou pad gegaan om idees te gee en gehelp dat ons dag nog meer spesiaal is. Dankie!

Ek wil graag ’n groot dankie uitspreek aan ons klank- en ligte-ingenieurspan vir die ongelooflike werk by ons matriekafskeid van 2025. Die diens was van begin tot einde absoluut uitstekend.
Die klank kwaliteit was perfek – duidelik, gebalanseerd en professioneel. Die musiek het die hele aand die regte atmosfeer geskep. Die ligte was net so
Ek wil graag ’n groot dankie uitspreek aan ons klank- en ligte-ingenieurspan vir die ongelooflike werk by ons matriekafskeid van 2025. Die diens was van begin tot einde absoluut uitstekend.
Die klank kwaliteit was perfek – duidelik, gebalanseerd en professioneel. Die musiek het die hele aand die regte atmosfeer geskep. Die ligte was net so indrukwekkend: stylvol, veelsydig en presies aangepas vir elke deel van die program. Dit het die venue tot lewe laat kom en die geleentheid ’n ware “wow-faktor” gegee.
Wat my veral opgeval het, was die professionele houding, die vriendelikheid, betroubaarheid en die manier waarop daar proaktief gehelp is met idees en tegniese advies. Alles is betyds, stres-vry en met ’n glimlag hanteer.
Ek kan hierdie klank en beligting-span met volle vertroue aanbeveel vir enige funksie. Die diens was uitstaande, en ek is opreg dankbaar vir die kwaliteit en moeite wat ingesit is.
Hoërskool Sentraal sê baie dankie en beveel julle ten sterkste aan.
L. O'Neill
Please reach out, and let's make magic happen on your special day.
33 Perskeblom Rd, Pellissier, Bloemfontein, 9301, South Africa
Hannelize - 079 825 6797 Stefan - 0824298714 info@memorymelodies.co.za
Open today | 09:00 – 17:00 |
We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.